Heerlik Tuisgebakte Pasteie
"Ware geluk is om heerlik tuisgebakte pasteie met mense te deel vir wie jy omgee."
By Bumbo Pies bring ons daardie geluk na jou huis. Ons bied 'n verskeidenheid opsies om by jou behoeftes te pas:
Beskikbaar reeds gebak (net opwarm) of ongebak (bak self).
Ons het elke dag vars, warm pasteie in die winkel beskikbaar.
Net die beste vir ons kliënte.
Bestellings R150 en meer:
Bestellings minder as R150:
Kom loer in by die winkel om te sien wat ons het!
Adres:
Hoek van Losberglaan en 5de Straat,
Hoofstraat, Fochville.
Winkel Nommer 6